Wednesday, July 12, 2006

Juliemaand is weer tifoonmaand van die more tot die aand (gesing op die wysie van "Oktobermaand is weer suiwelmaand")

So ek dink nie ek gaan Vrydag hoef te werk nie, en ja, Dorothy, I'm getting paid.

3 Comments:

At 9:04 pm, Blogger PienkZuit said...

"Oktobermaand is weer suiwelmaand" - het Mina Moe dit gesing? Ek het nog nooit daarvan gehoor nie, en ek was in die Voortrekkers, so ek ken al daai liedjies.

 
At 10:07 pm, Blogger lolla said...

Dit was op TV 1 nog voor Mina Moe en kie. Dit was 'n advertensie van 'n gesin in sulke geel klere wat allerhande aktiwiteite gedoen het(die pa het met 'n kano geroei). Die Huisgenoot het klomp kompetisies gehad en ek dink mens kon 'n Walkman wen en 'n jaar se voorraad Melrose kasies. Ek sal vir jou die liedjie sing as ek ooit weer in Stellenbosch kom.

 
At 2:38 pm, Blogger PienkZuit said...

Nou maar reg so, kan nie wag nie.

 

Post a Comment

<< Home