Thursday, June 01, 2006

Dragon Boat Festival

Wat ek gewaar het toe ek nie vir die bote gekyk het nie:


Ag pleeze, daddy...


'n Verlore parasol


Fetish-agtige lekkergoed



'n Man wat geweet het dat dit 'n lang dag gaan wees


Boetie in sy pajamas

3 Comments:

At 3:18 pm, Blogger PienkZuit said...

Die varkie het borste en die genie het 'n stoppelbaard. Ongelooflik.

 
At 4:58 pm, Blogger dorothy said...

your photo's always bring back those lovely Taiwan memories! I esp liked the ones you have in your album :)

 
At 2:20 am, Blogger Do Kwang said...

Goeie genade, ek besef nou eers daai vark is opgedress soos 'n Berliner Leather Daddy uit die 1980's. Goeie genade, dis siek.

 

Post a Comment

<< Home