Vars lug en heilige water
Hierdie paar foto's is geneem op 'n rustige Sondagmiddagwandeling in Beipu se heuwels 'n paar naweke gelede.
Pa en kroos vang ietsie vir aandete.
I like your dimples, darling...
...and your pedicure.
Hierdie tempel is gebou op 'n natuurlike fontein wat glo heilige water bevat. Hulle verkoop bottels en bottels daarvan. Jy kan ook jou SUV of Lexus daar laat was met die heilige water en hopelik 'n meer konsensieuse padverbruiker wees.
Hol-dri-a-ie-ooo!
1 Comments:
great photos! lekker eet koos and seun!
Post a Comment
<< Home