Verlustig jou oë
My vorige huismaats in Taiwan, Ruan en Cecile, het pas teruggekeer van hulle wittebrood in Noord-Afrika. Ruan is 'n fotograaf van formaat en het al selfs 'n uitstalling in Kaapstad gehad. Hy was ook genomineer vir die Brett Kebble Awards, maar toe word die pryse saam met die man uit die prentjie gewis. Kyk, ek het al mooi foto's van Morokko in die Sarie en Rooi Rose se modebylae gesien, maar my bek het oopgehang vir die honeymoonkiekies.
4 Comments:
jis lollapot dis regtig beautiful! dankie. Rene
that is astonishing!! WOW! i had no idea he was SO good!
Perd se stert!
Beautiful foto. Die wereld is klein, ek het Ruan en Cecile kort voor my reis op 'n partytjie in die Kaap ontmoet.
Post a Comment
<< Home