wow. shoo. i think there's a MASSIVE difference. but it hasn't anything to do with whether you look older/better/worse...you just WAY more mature - but then i also got to know you with the short hair...so maybe that makes the difference. either way you look great all round
11 Comments:
Het jou gesigsuitdrukking regs onder iets te doen met die label op die t-shirt?
EK kan nie die verskil sien nie, want daar IS nie 'n verskil nie.
Links staan jy regs en regs staan jy links.
ek dink die fotograaf het beter geword. die exposure is beter op die laaste foto. maar verder is die hare seker maar net korter.
wow. shoo. i think there's a MASSIVE difference. but it hasn't anything to do with whether you look older/better/worse...you just WAY more mature - but then i also got to know you with the short hair...so maybe that makes the difference. either way you look great all round
Ek wil nog steeds weet van die t-shirt regs onder!
As jy my ken sal jy weet ek trek my gesig nogal baie. Ek dink die klok het daar geslaan en dit het so bly staan...of 'n hanger het my agterent geknyp.
So dit het niks te doen met die t-shirt se "Analy" label nie.
Hoop nie so nie! Die foto wys dit nie, maar die hemp sĂȘ ook "Natural" op die onderste linkerhoek...
Ek kan ook nie 'n verskil sien, behalwe jy lyk baie happy x
10 jaar?
Post a Comment
<< Home