Tuesday, May 16, 2006

Dis hier


Die eerste tifoon van die jaar is oppad. Dit is gedoop, Chanchu, soos in chanchu nai cha (daai lekker tee met die bolletjies in vir die wat sal weet). Blykbaar tref dit ons eiland more en almal hoop vir 'n afdag, want tifoondae is mos betaald.

7 Comments:

At 3:03 pm, Blogger dorothy said...

you're being sarcastic right? (about being paid)cos things have changed (square watermelons and all) but they couldn't have changed that much...

 
At 3:48 pm, Blogger rondloper said...

Dit lyk vir my vreeslik scary. Ek gaan volgende week Sri Lanka toe in die middel van hul monsoon-seisoen, maar ek dink dis 'n ou babatjie in vergelyking met jou tifoon!

 
At 3:27 pm, Blogger PienkZuit said...

Van wat ek hier op die nuus sien en lees lyk dit nogal erg. Hoop dis darem nie te erg nie.

 
At 3:51 pm, Blogger lolla said...

Die storm is nou afgegradeer na 'n tropiese sikloon toe en het China se kus getref. Dit skuur so rakelings verby Taiwan oppad Japan toe. Ek is nounet so amper van my scooter afgewaai!

 
At 9:18 pm, Blogger PienkZuit said...

So het jy toe 'n betaalde afdag of 2 gehad?

 
At 12:45 am, Blogger lolla said...

Nee, net 'n bad hair day.

 
At 3:31 pm, Blogger dorothy said...

i hated it when that happened (bad hair day AND no holiday)...i felt so cheated...cruel cruel world

 

Post a Comment

<< Home