Saturday, May 13, 2006

Spoeg die pitte uit

Ek het gedink dis 'n urban rumour, of iets wat mens net in bisarre nuusartikels raaklees, maar hier is dit in volle glorie...die Oosterse Kubusskema.

7 Comments:

At 9:41 pm, Blogger Do Kwang said...

Gaan jy na fankie se troue in engeland? Ek gaan daar wees tot meer as 'n week na die troue, so bewimpel jou sake sodat ons kan kuier.

 
At 8:59 am, Blogger lolla said...

Ek bewimpel! Wanneer vlieg jy terug? Ons moet kyk of ons nie saam SA toe kan vlieg nie.

 
At 3:19 pm, Blogger dorothy said...

YAY - my first square watermelon! I've been wanting to see one

 
At 3:35 pm, Blogger PienkZuit said...

Dis nogal oulik dat hulle vir mens daardie oranje dra-band insluit, sodat jy dit hoog genoeg kan hou dat random kiddies op straat dit nie uit jou hande gryp nie. Want dis duidelik baie gewild onder kiddies.

 
At 5:18 pm, Blogger renklem said...

Lolla, hoekom shop jou kinders saam met jou?

 
At 10:44 pm, Blogger lolla said...

Ek kan nerens meer heengaan nie, ek word heeltyd bestorm deur kinders!

 
At 10:45 pm, Blogger lolla said...

Eintlik was dit net 'n opvoedkundige skooluitstappie na die supermark.

 

Post a Comment

<< Home