Wednesday, April 26, 2006

'n Voorsmakie (of is dit nou voolsmakie?!)

Aangesien ek 'n deel van my kamera se koord in die hotelkamer vergeet het, en die gaping tussen Chinees en Engels net te groot is om dit terug in my hande te kan verduidelik, moet julle maar eers tevrede wees met hierdie paar foto's.

Die god van die vissermanne.

Huisie by die see

Die daaglikse wag vir die vullislorrie.

10 Comments:

At 1:45 pm, Blogger rondloper said...

Hoekom wag die mense vir die vullislorrie?

 
At 5:52 pm, Blogger dorothy said...

is this a trick question?

there's simply not enough space for rubbish bins. so you either have to wait around or run like hell when you hear the icecream truck tune, pushing through a throng of rubbish and bodies, to throw your trash in the rubbish truck as it drives past

 
At 10:02 pm, Blogger lolla said...

check ook my post "in die sop" in november. die vullislorrie in penghu was egter die stadigste een wat ek nog ooit gesien het. het hulle nie die singende lorries in china of hong kong nie?

 
At 4:07 pm, Blogger rondloper said...

Weet jy, nee, ek het nie een singende vullislorrie gesien nie. Miskien is dit omdat ek 'n laatslaper is.

 
At 9:22 pm, Blogger PienkZuit said...

Nou dat jy van Kipling praat, Regter van der Merwe het sy uitspraak in die Zuma rape trail afgesluit deur te sê: as Kipling daar was sou hy dalk vir Zuma gesê het "If you can control your body and your sexual urges, then you're a man, my son."

 
At 9:23 pm, Blogger PienkZuit said...

Jissie ne! Dit gebeur nou as mens comment op verskillende blogs op dieslefde tyd, dan ruil jy jou comments om. Ek wou hier se^:

Voolsmaak?!

 
At 11:36 am, Blogger lolla said...

Dit was 'n tikfout in een van my vorige posts wat te ver gegaan het.

 
At 10:41 pm, Blogger Do Kwang said...

Dick, ek vang nie jou Kiplingverwysing nie. Is jy nou soos Breyten Breytenbach wat so slim is dat niemand agter kom hy gee net voor om dom te wees nie?

 
At 8:52 am, Blogger lolla said...

Hy't blog befoeterd geraak, it's called multi-tasking

 
At 3:28 pm, Blogger PienkZuit said...

Sorry Prof, daai comment was eintlik vir Driesie blog bedoel.

 

Post a Comment

<< Home