Ek vertrek moreoggend op 'n welverdiende dirty weekend na 'n eilandreeks, genaamd Penghu of Pescadores, wat tussen hier en China lĂȘ. Ek sal weldra terugrapporteer of dit die vroegopstaan, klas mis en frantic rondbel vir akkomodasie en vliegtuigkaartjie werd was.
4 Comments:
Moenie in die nuclear crossfire beland nie.
eek wil liewer nie vra hoekom dit 'n dirty weekend gaan wees nie
Ek is seker daar is baie byvooldele.
the dirty ones are the best ones.
Post a Comment
<< Home