Monday, April 10, 2006

Dis die byvoordele wat saak maak


Ons local bowling alley bied die fasiliteit gratis aan sy besoekers. Vir die skoene moet jy egter betaal.

5 Comments:

At 5:34 am, Blogger renklem said...

doen iemand dit vir jou?

 
At 3:43 pm, Blogger Do Kwang said...

wat is die pienk stuff?

 
At 11:30 pm, Blogger lolla said...

jy moet dit self knip, alhowel ek al gesien het dat meisies hulle ouens s'n graag op die trein vir hulle doen. die pienk ding is 'n karton wat oorgetrek is met daai goed wat mens in jou klerekas plak, sodat die knipsels makliker kan afgly.

 
At 4:38 pm, Blogger PienkZuit said...

Hoe gereeld word die knipsels verwyder uit die boks? Na elke knip, of moet jy knip met ander mense se knipsels wat onder jou voete crunch?

 
At 7:55 pm, Blogger lolla said...

Hehe! Dis vir jou vingernaels sodat dit beter in die gate in die bal kan pas, maar ek is seker as jy jou voet hoog genoeg kan lig om bo die counter uit te kom sal jy jouself 'n goeie pedikuur ook kan gee! Ek het nog nooit die boks leeg gesien nie en gemeet aan die lengte van die naels, wel...

 

Post a Comment

<< Home