Tuesday, March 28, 2006

Verspeelde Lente

Hoe weet mens die lente is uiteindelik hier?

Die eerste rys is geplant.


Die kosmos skiet in 'n vaal veldjie op.


En ek lyk elke dag soos 'n tent gekruis met 'n ninja as ek werk toe ry.

1 Comments:

At 8:48 pm, Blogger Do Kwang said...

Jy lyk soos 'n Teenage Mutant Ninja Verkleurmannetjie wat op 'n Smartieboks gesit het.

 

Post a Comment

<< Home