Tuesday, March 14, 2006

Da Lu

Dis wat die mense op hierdie eiland van praat as hulle na China verwys. Groot Land. Meer akkuraat kan hulle nie wees nie. Kyk asseblief die volgende baie insiggewende, skerp en terselfdetyd skokkende kort film, HA HA HA America, wat op die Sundance Film Festival gewys het hierdie jaar. Volgens gerugte staan die aantal missiele wat op Taiwan gerig is nou op 800, sowat 200 meer as toe ek hier begin werk het 'n paar jaar gelede.

4 Comments:

At 2:02 pm, Blogger rondloper said...

Ek het probeer kliek op hierdie link nadat jy dit vir my aangestuur het, maar die video is blykbaar verwyder. Die rooi reus laat nie met hom speel nie . . .

 
At 3:41 pm, Blogger lolla said...

Ek het die link verander na een wat vandag nog gewerk het. Wie sĂȘ dit was die rooi reus? Ek dink eerder dit was die hillbilly...

 
At 1:19 pm, Blogger rondloper said...

Ek het toe die video gekyk - baie snaaks en baie scary. Hou my blog dop so oor tien dae as ek in China is! Ek sal die missiele gaan uitsnuffel.

 
At 7:05 pm, Blogger renklem said...

flippen scary

 

Post a Comment

<< Home