Wie is dit wat vir Wouter daar moer? Is dit nie Christiaan Maadorp nie? Ek het self verlede jaar deurgeloop onder Maasdorp. Jeerlikheid, wat kan mens doen? Moet ons nie die man kastreer ter wille van we^reldvrede nie?
ja, arme wouter. maar dit lyk tog of hy die aandag in 'n mate geniet, soos 'n hondjie wat heeltyd met 'n koerant gemoker word en dan nogsteeds op jou skoot wil spring.
Aaaah, maar Johannes, julle weet mos wat drank aan my persoonlikheid doen. Ek voel soos daai Vikings voor hulle die Skotse kuslyn tref - n paar slukke en BEZERKER!!!
3 Comments:
Wie is dit wat vir Wouter daar moer? Is dit nie Christiaan Maadorp nie?
Ek het self verlede jaar deurgeloop onder Maasdorp. Jeerlikheid, wat kan mens doen? Moet ons nie die man kastreer ter wille van we^reldvrede nie?
ja, arme wouter. maar dit lyk tog of hy die aandag in 'n mate geniet, soos 'n hondjie wat heeltyd met 'n koerant gemoker word en dan nogsteeds op jou skoot wil spring.
Aaaah, maar Johannes, julle weet mos wat drank aan my persoonlikheid doen. Ek voel soos daai Vikings voor hulle die Skotse kuslyn tref - n paar slukke en BEZERKER!!!
Post a Comment
<< Home