Wednesday, February 07, 2007

Velcro probleme

Kan iemand my dalk sĂȘ hoekom my profiel nog in Taiwan vassit ? Ek het al drie keer dit verander na Jozi toe, maar het geen sukses. Moet ek oorskakel na nuwe blogger toe?

3 Comments:

At 12:31 am, Anonymous Anonymous said...

Kom wordpress toe - dis loshande die beste.

 
At 7:48 am, Blogger Lammervanger said...

Die profiles van partykeer 'n ruk om te update. Geen sinvolle rede nie...

 
At 1:25 am, Anonymous Anonymous said...

Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.

 

Post a Comment

<< Home