Monday, January 22, 2007

Rendezvous

Die lang wag is verby, ek's weer op die lug, in julle are en julle hare. Vir almal wat my van hulle persoonlike skakels afgehaal het, sit my groot asseblief weer terug. Ek het baie dinge om te vertel, oa stories van pers poedels by Hillfox, karre wat brul en jaag tesame met volksliedverwarring, 'n sad storie van 'n gebreekte kar en net eenvoudig hoe lekker dit is om op die Wesrand te bly.

6 Comments:

At 3:45 pm, Blogger Pienk Zuit said...

Welkom terug. Vertel 'n bietjie daai stories, die Wesrand klink fabulous! Klink of dit selfs beter as Kimberley kan wees.

 
At 3:44 pm, Blogger Do Kwang said...

Vertel vertel vertel vertel

 
At 9:42 pm, Blogger rondloper said...

Ek wil ook die stories van die Wesrand, my geliefde Wesrand, hoor . . .

 
At 2:06 pm, Anonymous Anonymous said...

Bring it on!

 
At 9:56 pm, Blogger Christine said...

Voor Kersfees, asseblief!

 
At 5:49 pm, Blogger Do Kwang said...

Dit was nogal 'n baie kortstondige tydjie op die lug.

 

Post a Comment

<< Home