Saturday, October 07, 2006

Die Groot Stilstand

Ek was lanklaas hier omdat ek nie eintlik toegang tot internet het nie en ook baie rondgereis het die afgelope tyd. Dis duur en stadig om foto's te plaas, so vasbyt, ek sort my lewe in Jhb uit en dan het ek hopelik een van die dae weer baie om te wys en te sĂȘ.

8 Comments:

At 2:56 am, Blogger Marita Says said...

lekker. sort vinnig uit. hoe was die travels gewees?

 
At 7:15 pm, Blogger Do Kwang said...

We love you! Laat weet my as die CD met jou foto's jou deur die pos bereik het.

 
At 5:05 pm, Blogger lolla said...

ek het seker 'n maand terug vir jou 'n sms gestuur met my dankbetuiging vir die pakkie in die pos

 
At 11:24 pm, Blogger dorothy said...

halooo! missing you on the waves man - come back asap

 
At 3:01 pm, Blogger Pienk Zuit said...

ja, hopelik is "een van die dae" eerder gouer as later. sort uit, sort uit!

 
At 5:36 pm, Blogger Do Kwang said...

POOOOOOOOOOOOOSSSSSSSSSSSTTTTTTTTTT!!!!!!!!!!!!!!!!

 
At 12:14 pm, Blogger Mike McCool said...

Lorette,

What's up?

 
At 5:04 am, Anonymous Anonymous said...

ya, lolla - back to the land of Telkom!! Hi from MosKAU! xox J (&K sleeping)

 

Post a Comment

<< Home