Tuesday, January 03, 2006

Die einde van 'n era


Die stralende gesig in die middel van die foto is Bordeaux, vriend, skouer, modeadviseur en getroue leser van Skemerdonker. Na 6 jaar in Taiwan keer hy terug na Afrika om sy passie te gaan uitleef en hopelik beroemd te raak. Die ander mense in die foto gaan gou aan die saaiheid van die lewe moet gewoond raak sedert sy vertrek.

2 Comments:

At 5:26 pm, Blogger Do Kwang said...

Borrelkop kom bly tog by MY!
Maar se^, is daai ou heel regs dan nie Skaramoemba van Rooyen nie?

 
At 5:49 am, Blogger Christine said...

En is die ou heel links nie Boot Kotha nie?

 

Post a Comment

<< Home