Tuesday, January 03, 2006

Het jurk

Die rok wat Bordeaux gemaak het. Ek het spesiaal vir die oujaar daarin gepronk. Ek gaan ons Dinsdaemiddae se genaaiery mis.

1 Comments:

At 11:55 pm, Anonymous Anonymous said...

o "genaaiery" soos in klere maak! nou maak dit bietjie meer skaflik sin.

 

Post a Comment

<< Home