Monday, December 26, 2005

My student se boklam en ander observasies

Klein muisies met groot ore


Noddy (ek sien 'n naamverandering in sy toekoms)


Versiering fusion


Hanslam se kind het spesiaal aangetrek vir die geleentheid

1 Comments:

At 4:23 pm, Blogger Do Kwang said...

Dis alles baie sweet.
Sit ook 'n foto op van die rok wat Bordeaux vir jou gemaak het - verkieslik met jou in die rok.

 

Post a Comment

<< Home