Thursday, November 24, 2005

in die sop

Die eerste keer toe ek Für Elise twee jaar gelede gehoor en moes hardloop om my vullissak betyds agter in die lorrie te kry was Chris v R by en hy skree toe, "Pasop, die sop, die sop!". Dis as sy binnegoed begin draai en die sakke so platdruk om binne sy maag te kry. Ek dink nou elke keer aan Chris se woorde as ek die vullislorrie moet vang. En vanaand, wragtig, toe trek daai sop en tref die tannie langs my!

1 Comments:

At 4:57 pm, Blogger Do Kwang said...

Hei, ek het 'n link na jou blog op myne gesit.

 

Post a Comment

<< Home