Wednesday, November 23, 2005

gelukkig kan ek nie stem nie


Dis provinsiale verkiesingstyd en die kandidate rally vir die vale (dit dryf my teen die mure uit). Elkeen het 'n spesiale foto laat neem met een of ander handgebaar. Die ou lyk soos iemand wat die bul by die horings of die koei by die uier sal vat, maar die outjie in die oranje lyk of hy suurmelk gedrink het...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home