Tuesday, November 15, 2005

Modevooruitsig 2006


Die groepie hierbo dra die nuutste styl wat binnekort opTaipei se hipste sypaadjies te sien gaan wees. Die styl word genoem "Tai Ke" en dit gee vir my baie hoop vir mense soos my biologie onderwyseres van st. 7. Ek het ook juis 'n dilemma begin ontwikkel met 'n klerekas wat bestaan uit meestal bruin klere en swart bykomstighede. 'n Flater in die Weste, maar 'n wenner hier!

0 Comments:

Post a Comment

<< Home