Sunday, November 13, 2005

die groot migrasie

Aangesien my ander blogverskaffer nou al vir meer as twee maande op die koffie is, en ek nie so lojaal aan hulle was nie, het ek besluit om my hier te kom vestig. Ek sal probeer om my ou postings van daar af te smokkel en hier te kry, maar ek is bevrees dat al my foto's wat daarop was nou verlore is in die groot gat van niks.

3 Comments:

At 4:00 pm, Blogger Do Kwang said...

Hei, uit daarmee, wie is jy? I narrowed it down to either Lorette or Andrea, but I need more.

 
At 7:56 pm, Blogger lolla said...

ek is die een wat wat jou fiks hou met jane fonda, maar partykeer dink ek ons is maar eintlik dieselfde wesens.

 
At 12:09 am, Blogger Do Kwang said...

ek het gisteraand die nuwe leon schuster fliek gaan kyk, toe dink ek aan jou.

 

Post a Comment

<< Home